100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Die WOLK - Volledige ontleding deur @ Juffou Ansie. Temas, plot, karaketrs en uitwerkte opstelvrae uit eksamen vraestelle

Rating
4.5
(2)
Sold
11
Pages
29
Uploaded on
25-01-2025
Written in
2024/2025

ALLES WAT JY NODIG HET. Die notas is kleurvol en maklik verstaanbaar, perfek vir die leerders wat sukkel met letterkunde. Die notas is saamgestel deur ou eksamens en toetse, om seker te maak dat die belangrikste konsepte en inligting gedek is. INHOUD Tyd Ruimte Verteller Plot Temas Karakters Kontekstuele vrae Opstelvrae: 1. Die wolke van “Wolk”. 2. Rufus se pa besluit om saam met sy gesin te immigreer. 3. Drie ruimtes word gebruik om die storie te vertel en hierdie ruimtes ondersteun die karakters om te ontwikkel en die gebeure te laat plaasvind.

Show more Read less
Institution
Course










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
January 25, 2025
Number of pages
29
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

1




@Juffrou_Ansie

, 2


INHOUD

Tyd 3
Ruimte 3
Verteller 5
Plot 6
Temas 8
Karakters 9
Kontekstuele vrae 13
Opstelvrae 24 - 29
1. Die wolke van “Wolk”.
2. Rufus se pa besluit om saam met sy gesin te immigreer.
3. Drie ruimtes word gebruik om die storie te vertel en hierdie ruimtes
ondersteun die karakters om te ontwikkel en die gebeure te laat
plaasvind.




Bronne:

@IMPAQ JUN 2024, CANVA.COM, Studiegids: WOLK JUN 2021




@Juffrou_Ansie

, 3


In Wolk se verhaal gaan die leser saam op die reis (wat letterlik en figuurlik is)
met die twee hoofkarakters, Rufus en Xandr, deel in hulle karakterontwikkeling
en beleef die emosies wat die karakters ervaar.


TYD

In Wolk is die verteltyd 208 bladsye (ongeveer 40 000
woorde). Verteltyd = die tyd
wat dit neem om die
Die vertelde tyd strek oor ń tydperk van ongeveer vier
maande. Die verhaal word grotendeels chronologies roman te lees, meer
aangebied, maar daar is verskeie spronge na die verlede algemeen verwys dit
of toekoms. egter na die aantal

Die roman begin onder andere by ń toneel wat in die bladsye in die boek
toekoms afspeel, voor dit terugkeer na die “hede”. Die
sentrale storielyn geskied chronologies, maar die inligting
word achronologies aangebied.


RUIMTE
In Wolk is die vertelde storieruimte (of milieu) Randburg, die pad tussen
Randburg en Golden Gate, ń grot by Golden Gate, en Clarens. Die verhaal-
gebeure speel hoofsaaklik af by die grot, Xandr en Rufus se onderskeie
ouerhuise, ń lodge naby Golden Gate en in die Midge (motor).

Geografiese- en fisiese Wolk speel af in Suid-Afrika, Randburg, die Oos-
ruimte Vrystaat, in die hoofkarakters se ouerhuise, die
Midge, die grot ensovoorts.
Omgewingsruimte of Dit word ook in die emosionele ruimte genoem. In
belangeruimte Wolk kan ń mens aflei dat Xandr en Rufus op
Hoërskool is, hulle is Afrikaans en middelklas. Hierdie
aspekte het ń invloed op hulle denke, besluite en
optrede.

@Juffrou_Ansie

Reviews from verified buyers

Showing all 2 reviews
1 month ago

1 month ago

4.5

2 reviews

5
1
4
1
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes Teachme2-tutor
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
879
Member since
2 year
Number of followers
220
Documents
383
Last sold
1 week ago
Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!! Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Read more Read less
4.7

63 reviews

5
48
4
12
3
3
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions