ENG 120 English 2411 A TOU CT03 07 Summary
Dreaming of light
Afrikaans Graad 12 (Impaq Education)
Pretoria University
David Mungai [Date] [Course title]
, lOMoARcPSD|44397427
Praktiese Assesseringstaak (PAT) 2024
G11 ~ Toerisme
TAAK 7.2: PAT – Fase 2
TOERISME
GRAAD 11
TAAK 7.2: PAT – FASE 2
TYD: Kwartaal 2 TOTAAL: 50
Tema Afrika-selfrytoer om die grootste soogdiermigrasie in die
wêreld te sien in Kasanka Nasionale Park, Zambië
INSTRUKSIES
1. Lees die taak deeglik deur en beantwoord al die vrae.
2. Nommer die antwoorde dieselfde soos die vrae genommer is.
3. Gebruik die scenario en die inligting soos verskaf om die taak te voltooi.
4. Die taak mag getik word (Arial, 12 pt.).
5. Gebruik die rubriek as kontrolelys om seker te maak jy doen alles wat vereis word.
6. Kontak Impaq se onderwysspesialis indien jy enige navrae het.
7. Gebruik die handleiding as riglyn.
8. Algemene inligting:
Inhandigingsdatum Verwys na Impaq se Online Learning Portal (OLP) vir sperdatums.
Metode van assessering PAT word deur ’n fasiliteerder/tutor/ouer geassesseer.
Kontak Kontak die onderwysspesialis of stuur ’n e-pos na .
Belangrike dokumentasie
Rubriek
en bewyse
• ’n KABV-goedgekeurde Toerisme handboek:
Top Klas Graad 11 Toerisme Leerderboek
• ’n Rekenaar met internet toegang
• Toerismetydskrifte
• ’n Atlas
• ’n Wêreldtydsonekaart
• ’n Verskeidenheid kleurpenne/-potlode
Benodighede
BYLAE (HULPBRONNE)
• Kasanka Nasionale Park
(BYLAE A)
• Ontbossing in Kasanka Nasionale Park
(BYLAE B)
• Templaat vir e-pos kommunikasie
(BYLAE C)
• Doen moeite met jou PAT, want dit tel 25% van jou jaarpunt.
• Kry ’n vakkundige persoon om te help waar nodig.
Aanvullende riglyne
• Doen eerder meer werk as wat verwag word.
• Kyk na jou punte sodra beskikbaar; punte kan verbeter word per fase.
Bladsy 1 van 11 © Impaq
Downloaded by Assignment Support ()