Rek reels en Rekeninge
NB!! Bladsy 1 in Leerderboek is baie belangrik!!
BATES
Grond en geboue: Kantore, grond + geboue
Voertuie: Motors, fietse
Toerusting: Rekenaars, masjiene, stoele, lessenaar, kasregister
Vaste deposito: Geld w ‘n vaste termyn by ‘n bank belê word, besigh. ontvang
rente op d belegging.
Bank: Geld in besigh. se lopende rekening.
Wisselgeld: Kleingeld in kasregister.
Kleinkas: Geld w in kleinkas gehou word om klein bedrae te betaal. (donasies,
verversings, skryfbehoeftes)
Debiteurkontrole: Geld w deur debiteure aan besigh. geskuld word.
Handelsvoorraad: Goedere w deur ‘n besigh. gekoop word om te herverkoop.
EKWITEIT
Kapitaal: Geld/bates w eienaar tot besigh. bydra.
Ontrekkings: Geld/ander items (bv. handelsvoorraad) w d eienaar uit d besigh.
onttrek v eie gebruik.
INKOMSTE
Verkope: Geld ontvang vir handelsvorraad verkoop.
Lopende inkomste: Geld ontvang v dienste gelewer.
Huurinkomste: Geld ontvang as huur v grond, geboue/kantore.
Rente inkomste: Nota vir rente op vaste deposito, rente op lopende
bankrekening, rente op agterstallige debiteure. (jy ontvang rente vir geld w in jou
bank rekening lê + debiteure w agterstallig is betaal rente)
Kommisie inkomste: Inkomste ontvang op verkope op kommissiebasis.
UITGAWES
Koste van verkope: Waarde v handelsvoorraad w verkoop is. NIE DIE PRYS NIE!
Debiteure-afslag: Afslag w aan debiteure toegestaan word a.g.v. goedere w
beskadig is. (jy gee v iemand afslag v iets w hulle by jou gekoop het omdat dit
beskadig is)
Huuruitgawe: Koste verbonde aan huur v grond + geboue, kantore.
1
,Rente uitgawe: Nota v rente op lening, rente op oortrokke bankrekening. (rente w
jy moet betaal)
Salarisse: Koste v arbeid. (MAANDELIKS)
Lone: Koste v arbeid. (WEEKLIKS)
Handelslisensie: Koste v ‘n handelslisensie sodat ‘n besigh. kan handeldryf.
Verbruikersvoorraad/verbruikersgoedere: Koste v items w gebruik word om
handel te dryf of w d onderneming gebruik. (koffie, toiletpapier)
Skryfbehoeftes: Koeverte, penne, potlode, papier.
Telefoon: Telefoonrekening se koste.
Donasies: Kontant, voorraad/skryfbehoeftes w aan ander ondernemings geskenk
word. (ons besigh. skenk)
Onderhoud: Onderhoud/instandhouding v masjiene/voertuie.
Laste
Leing: Geld w besigh. leen by ‘n bank.
Verbandlening: Geld w besigh. leen by ‘n bank om grond en geboue te koop.
Item gekoop is sekuriteit tot d lening.
Oortrokke bank: Meer geld uit besigh. se bankrekening getrek as wat daar
beskikbaar was. (negatiewe saldo)
Krediteurkontrole: Geld w onderneming aan ander onderneming/mense skuld.
Hoofstuk 1
Wat is rek?
Onderneming se transaksies word verwerk.
Inligting word oorgedra aan d eienaars d.m.v. finansiële state.
Inligting word ontleed + vergelyk met vorige jare.
Inligting word vertolk + besluite word op grond v uitslae geneem.
Doel v rek
Hoofdoel v onderneming is om WINS te maak.
Wins: Verskil tussen ink en uitg.
Al onderneming se transaksies moet aangeteken word om te bepaal of d
onderneming wins/verlies maak.
Wie benodig rekeningkundige inligting?
Krediteure
Ond1 skuld geld aan kred2.
Kred gebruik inligting om te bepaal of hulle nog skuld by ons sal maak.
Debiteure
1
Ond: Onderneming
2
Kred: Krediteure
2
, Skuld geld aan ond.
Deb3 wil weet of besigh. suksesvol is + of dit lank gaan bestaan.
Regering
SAID: Suis-Afrikaanse Inkomstediens
SAID gebruik finansiële inligting om te bepaal hoeveel belasting d ond
moet betaal op wins w verdien is.
Bank
As d eienaar ‘n lening by d bank wil aangaan het d bank inligting nodig om
te bepaal of d ond d lening sal kan terugbetaal.
Voornemende beleggers
As ond wil uitbrei sal beleggers wil sien of ond suksesvol is/nie.
Rekingkundige siklus
1. Transaksie vind plaas
2. Skryf transaksie in brondokumente op
3. Tenken in joernaal aan
4. Boek oor na betrokke grootboeke
5. Saldeer + bereken totale?saldo’s in grootboeke
6. Stel proefbalans op
7. Stel finansiële state op
Transaksie: Enige sakehandeling tussen d ond en ‘n buiteparty waarby geld
betrokke is.
Tipes transaksies:
Verkoop v voorraad
Ontvangs v geld vanaf kliënte
Betaling v geld aan verskaffers
Transaksies word aangeteken met behulp v brondokumente.
Brondokumente
2 gebruike:
o Bevestiging v transaksie
o Word gebruik om joernale v ond op te stel.
Kliënte kry OORSPRONKLIKE AFSKRIF v d dokument.
Besigh. kry DUPLIKAAT om transaksie in ond se boeke te boekstaaf.
3
Deb: Debiteure
3