100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Kwartaal 2 Junie Eksamen Vraestel 1 en 2. Die Testament deur Rhona Peens, gedigte en Taal

Rating
-
Sold
3
Pages
22
Uploaded on
20-05-2024
Written in
2023/2024

Kwartaal 2 Junie Eksamen. Taal departementeel vraestel 1. Die Testament deur Rhona Peens vraestel 2 saam met 6 ander gedigte: Wys my die Plek, Troetelwoorde vir Ogilvie Douglas, Hansie en Grietjie, Busrit in die aand, Thumela en My siel, Pa

Show more Read less
Institution
Course










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
May 20, 2024
Number of pages
22
Written in
2023/2024
Type
Summary

Subjects

Content preview

Afrikaans Prosa en Poësie:
Poësie:
Thumela: (Elme Barnard)
Titel: Thumela
3 Afrika tale: Ndebele, Xhosa, Zoeloe Bundel = boek met klomp gedigte
Stuur/oordra/wegstuur/versend
Boodskap = les
Spreker: Ek-spreker (ander skoolkind)
Aangesprokene: Matriekleerder(seun)/skoolverlater Rympatroon = Bv Kruisrym
Digter: Elmé Barnard
 In gr 10 aan poësiekamp deelgeneem + gedig in bundle “Poort” verskyn. Rymskema = aa bb cc
As gr 10 het sy na uitbundige matrieks (se laaste dag) gekyk wat skool
groet + toe gedig geskryf
Tema (waaroor gedig gaan): Vreugde v skoolverlater om na volwasse wêreld gestuur te word
Dele vd gedig:
1. Skoolleerder se aksies (reël 1 – 17)
2. Onnie reaksie op leerder optrede (reël 18 – 19)
3. Spreker reaksie (reël 20 – 22)
Bou:
 Vrye vers: Geen / min hoofletters / leestekens
Geen vaste rymskema
Reëllengte verskil
 1 strofe
 22 versreëls
R 2: jy  waarskynlik seun (nie seun se naam nie, maar klaar met skool + d dag waarop jy gestuur / oorgedra word na
nuwe lewe v volwasse wêreld.
Geskree  dui op vreugde
R 3: oulaas = laaste maal = finaliteit v sy aksie beklemtoon deur tipografiese wit
Gemaak ernstig = gee voor
Oulaas + gemaak = aa  assonansie
R 4: Kennisgewingbord = bord met inligting
R 5: hordes = baie = omvang v skoolakt word met woorde beklemtoon
R 6: lyste eksamenroosters = einde vd jaar
R 8: gestaar = strak aangekyk = alleenplasing = beklemtoon (nie werklike kyk v seun – neem nie ernstig kennis v skool akt
nie, verlaat skool
R 9: boeksak = skooltas
R 9 – 11: wyse waarop boeksak in lug gegooi word = met tipografie beklemtoon (woorde = regs)
R 10: wilde tol = sirkel beweging waarmee geskiedenisboek gegooi word + leerder se eie gesk v skoolloopbaan afsluit
R 12: geskiedenisboek = e – assonansie
Gepos  weggegooi  sluit aan by titel  ondersteun versend-proses v skoolverlater na volwasse wêreld
R 14: verward = deurmekaar = personifikasie  sluit aan by verwaring v skoolverlater oor toekomsplanne =
alleenplasing + tipografiese wit  beklemtoon sy verwante gevoel na volwasse wêreld
R 15: saai = versprei  sluit aan by skoolverlateres wat verprei word na volwasse wêreld
R 16: laggend  vreugde dat skoolloopbaan verby is
R 16 + 17: suggereer dat hy nie skoollewe sou mis nie
R 18: gee voor = g – alliterasie = albei gee voor = R 3 + R 18
R 19: weggedraai  onnie sal nie lle mis nie = gewoond aan sulke gedrag OF sal hom wel mis
R 20 – 22: spreker se eie gedagtes = het “dit” (gesk) niks vir lle beteken nie – hy gooi boek in d lug / verwerp by gesk v
skoolloopbaan op pad na nuwe lewe wat om d hoek wag
R 21: dit = vak (gesk)

,R 22: tipografiese wit  beklemtoon spreker se twyfel of skool iets vir kind beteken het
R 20 – 22: retoriese vraag  beteken leser om na te dink oor betekenis v eie skooljare

Assonansie + Alliterasie (halfrym) = bindmiddel (bind gedig tot eenheid)
R 2, 3,8, 11,14,22 = wit spasies  Tipografiese wit = funksie: dui tydsverloop aan / beklemtoon / oorgang na volgende
gedagte
R 3, 8, 11, 14: beklemtoon handeling v oudleerder
R 22: beklemtoon gedagte v waarnemer wat wonder of skool vir hom niks beteken het nie

Vrae:
 Titel beteken om boodskap aan iemand te stuur. “gepos”
 Rede dat meneer in R 1 met kleinletter geskryf is = wat gebeur = universeel. Dit gebeur jaarliks by baie skole
wêreldwyd. Dit kan enige onderwyser wees
 Emosie ervaar “jy” in r 2 = vreugde / blydskap omdat d laaste skooldag uiteindelik aangebreek het
 Ooreenkoms tussen reaksie v skoolverlater in r 1 – 17 + onderwyser in r 18 – 19 = lle + onderwyser gee albei voor om
op te tree soos normaalweg v hulle verwag sou word “gemaak” (ernstig / geskok)
 Beeldspraak r 12 – 14 = personifikasie
 Frase uit gedig  aan dui dat daar min mense op skoolterrein was = “verlate skoolvierkant”
 Geïmpliseerde betekenis v r 16 – 17 = skoolverlater = bly dat skoolloopbaan verby is
 Hkm het mnr weggedraai (r 19) = suggestiewe = dat onderwyser nie lle sal mis nie / nie deur handeling vd lle geraak
word nie. Of dit kan beteken dat hy verstaan hoe lle voel+ slegs voorgee om geskok te wees omdat dit sy taak is as
onderwyser; hy draai weg omdat dit nie meer sy werk is om d lle te berispe nie
 Hoe kontrasteer d “jy” (r 1 – 17) met d spreker: D jy veraat d skool terwyl spreker nog ‘n lle in d skool is. Spreker sal
waarskynlik anders optree, want laaste 2 reëls wonder hy / sy of d 12 jaar op skool niks vir matrieklle beteken het
nie. D implikasies is dat skool vir spreker iets beteken + dat hy / sy nie net bly sal wees wanneer skool verby is nie
 Hoe sluit titel b tema v gedig aan: “Thumel” kan iemand se naam wees, maar beteken ook “ stuur / oordra /
versend”. Aan einde v matriekjaar word lle deur d skool oorgedra of gestuur na d volgende, volwasse fase vd lewe

Hansie & Grietjie: (Eveleen Catelyn)
Titel: `n Intertekstuele verwysing vd sprokie “Hansie & Grietjie.”
 Skep verwagting dat die gedig oor die sprokie handel, maar dit wyk af om sosiale kommentaar te lewer.
 (emosioneel, verwaarloosde kinders wat uit hul ruimte wil ontsnap.
 Bevryding is nie altyd suksesvol nie en lei tot gevalle kinders.)
Hansie & Grietjie – moderne, ongelukkige weergawe van die sprokie. (Aanklag teen geestelike mishandeling,
oorspronklike kindersprokie geskryf deur Grimm broers.
Sosiale kommentaar = Lewe is duur, altwee ouers moet werk en gee nie genoeg aandag aan kinders nie. = emosionele
verwaarlosing
Tema: Emosionele verwaarlosing van kinders kan rampspoedige gevolge hê.
Bou: 1 strofe
21 reels
vrye vers
geen vaste rym
geen hoofletters
versreëllengtes verskil
Vrye vers se funksie: suggereer afwagting van liefde + en geluk in stadsbestaan van kinders. Vrye vers kan eenheid
verkry deur herhaling/rym in hierdie gedig is dit deur interteksuele verwysing.
Ruimte:
 versreël 1-4 = deel 1= onderdrukkend en onnatuurlik
 versreël 5-7 = deel 2 = aflaai van kinders by heks se huisie = sprokie: H & G vind heks se huisie
 versreël 8-13 = deel 3 = moderne lewe
 versreël 14- 16 = deel 4 = sprokie: H & G vet gevoer en in `n hok toegesluit
 versreël 17-21 = deel 5

, R.1: daar was eendag = sprokie = eendag was daar
 daar= nie `n sprokie Interteksuele verwysing  word
 woud= donker/dig=sien nie son verwys na iets anders binne in
 metafoor= stad vergelyk met betonoerwoud teks
 stad weggekeer van son/ lewe is negatief
R.2: aan die kant van die son
voorstad: Sunnyside in Pretoria = baie woonstelle en digter bly ook daar
R.3: maan is `n flou olielamp = metafoor
maan is flou = nie soos in sprokie waar maan helder pad terug huis toe verlig het nie = lig is tydelik
R.4: brand honderde kersies = metafoor = kontras met sterre in die woud, is lig in die oerwoud straatliggies
R.5: die kindertjies = klein/kleuters/liefde
R.6: afgelaai = voorplasing om te beklemtoon inversie
heks & huisie = h-alliterasie = sluit aan by hok in reël 15
koppelteken = beklemtoon kinders se reaksie – huil, hartseer die hele dag
dagmoeder/ kleuterskool = ouers werk – sleg/ weerloos/ongelukkig
R.7: h-alliterasie = (hulle-huil)
beklemtoon kinders wat hartseer is om weg te wees van hulle ouers
R.8: na-vyf, na – werk = herhaling van tyd = beklemtoon `n lang dag weg van die huis af. (einde van die dag)
R.9: stiefmammies + pappies = verskil van die sprokie = net 1 stiefouer
negatiewe belewing, kinders sien ouers min, ouers hanteer kinders stief/onvriendelik a.g.v. = ander verpligtinge
(liefdeloos)
R.10: kort reël = beklemtoon die mooi motor = ysterswaan = mooi kar/ materialisme
R.10 +11: metafoor = ysterswaan blaas rook = In die sprokie wys `n wit duif die pad terug huis toe.
R.11: blaas rook = besoedeling = negatief teenoor woud met skoon riviere
R.12: riviere teer = metafoor vir teerpad
R.13: kelders parkering = parker-garage van woonstelblok in `n kelderverdieping.
R.14: opgehys = metafoor vir `n hysbak
R.15: agterplasing = beklemtoon
hok = h-alliterasie =sluit aan by die ingeperkte ruimte = metafoor = diere/ traliebed/ “cot” ingehok.
R.16: geen pret/Vryheid
soet + slap = s-alliterasie = beklemtoon manier hoe kinders moet gaan slaap.
Ironie = verwag dat kinders soet moet slaap – het nie weggeloop + oor tralie/reëling na dood geval.
R.17: bang, nag = verbreek roetine
R.18: tralies = diefwering op balkon/ gevangenskap
R.19: fyn & flenters = f-alliterasie = beklemtoon die gevolge van kinders wat val
letterlik = doodval
figuurlik = kan genadeloos lewe ver van ouers nie hanteer
om van ouers se omstandighede te ontsnap
oortree wette bv. Dwelms wat kan lei tot die dood.
R.20: paadjies = sypaadjies = hard/koud = dood=sement paadjies
inversie = basiese behoeftes word voorsien, maar emosionele behoeftes word verwaarloos
(liefde/warmte/aandag)
R.21: in die moeilikheid
Inversie = reël 20 = beklemtoon harde wêreld wat kinders nie kan hanteer nie.
Ironie = in modern samelewing = weg is romantiese beeld van kindwees, speel en droom.
Deel 5:
R.17-21: Gevolge wanneer ongelukkige kinders soggens by heks se huisie afgelaai word. In teenstryd met sprokie waar
kinders met pa verenig word nadat hulle van heks ontsnap het, eindig gedig tragies as kinders fyn en flenters val.

Vrae:
 verwysing na ander teks = Interteks of intertekstuele verwysings. In die teks word na die sprokie Hansie & Grietjie
verwys
$6.50
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached


Also available in package deal

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
AcademicWeapon001
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
14
Member since
2 year
Number of followers
4
Documents
13
Last sold
2 months ago

3.0

1 reviews

5
0
4
0
3
1
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions