Matric Set Book Chapter 61 - Epilogue Summaries in Afrikaans and English
,Donker Web Opsommings Saamgestel deur Dominique Strydom
Hoofstuk 61 - Die Taylor Swift-taktiek
Dis hoekom Greg hom vaagweg herken het: dis die man wiemee hy by Thomas Lawson se ete
gepraat het. Oom Dirk sê dat Sebastian Stadler groot op die polisie se radar jare gelede was
maar toe het dossiere verdwyn en dit het stil geraak. Dis hoekom hy nie met Project Nursery
Rhyme verbind was nie. Hulle gaan ‘n strydskamer maak.
Hulle verander die sitkamer in ‘n strydskamer met
foto’s van Sebastian Stadler, die notaboek en alle
konneksies met hom verband. Greg verduidelik hoe hy
hom ontmoet het en dat almal by daardie aandete
konneksies met mekaar gehad het. Xander en Ayla
soek op die donker web vir meer informasie oor
Sebastian Stadler en Greg kyk op die gewone web
terwyl oom Dirk kontak met sy oudkollegas maak vir meer inligting. Hy sal versigtig moet wees
omdat hy nie weet of die Baker kontakte by die polisie het nie. Hulle vind uit dat hy as kind diere
doodgemaak het en op Uitschotkraal grootgeword het. Hy het eers chemie studeer, toe medies
en virologie. Hy het toe weermag toe gegaan aan koverte operasies gewerk. Hulle kry niks oor
waar Sebastian nou is nie. Xander sê hulle gaan hom fisies in Venesië vind.
Xander verduidelik hoe Taylor Swift onlangs ‘n video in starte gespeel het toe sy ‘n konsert
gehou het. Daar was kameras op die skerms wat so haar bekruipers kon identifiseer en opneem.
Xander wil iets soortgelyks probeer.
Copyright Dominique Strydom 2023
, Donker Web Opsommings Saamgestel deur Dominique Strydom
Chapter 61 - The Taylor Swift tactic
That’s why Greg vaguely recognised him: it was Sebastian Stadler who he spoke to at Thomas
Lawson’s dinner. Dirks says that Stadler was on the police’s radar a few years ago but dossiers
went missing and it went quiet. That’s why he wasn’t connected to Project Nursery Rhyme. They
are going to make a war room.
They convert the lounge into a war room with photos of
Sebastian Stadler, the notebook and all connections.
Greg explains how he met Sebastian and that everyone
at that dinner was connected. Xander and Ayla look on
the dark web for more information about Sebastian and
Greg searches on the normal web while Dirk makes
contact with old colleagues to get more information.
He has to be careful since they don’t know if the Baker
has contacts in the police. They find out that he killed
animals as a child and grew up in Uitschotkraal. He
studied chemistry, then medicine and virology. He joined the army and worked on covert
operations. They can’t find anything on where Sebastian Stadler is now. Xander says they will
have to catch him physically.
Xander explains that recently Taylor Swift streamed videos in the streets when she had a
concert. The screens had cameras on that identified her stalkers. Xander wants to do something
similar.
Copyright Dominique Strydom 2023