NW: Kwartaal 3
Kragte:
• Krag kan beskryf word as stoot, trek of draai aksie wat op voorwerp uitgeoefen word
• Kragte kan ook afgestoot of aangetrek word – terme van gravitasie (kragte tussen ladings +
magnete)
• Grootte vd krag = Newtons gemeet -> behulp vd Newton-trekskaal
• Kragte het altyd rigting met pyl → aangedui in rigting wat krag beweeg
• 2 voorwerpe krag op mekaar uitoefen = werk in pare
➢ Bv. die boeke oefen ‘n afwaartse krag beweging op die tafel uit. Die tafel oefen ‘n
opwaartse krag van die tafel op die boeke.
• Krate kan verskillende uitwerkings op ‘n voowerp he:
➢ Vorm van voorwerp verander
➢ Spoed van voorwerp verander
➢ Beweging van voorwerp verander
➢ Rigting van voorwerp verander
• Daar is 2 soorte kragte:
➢ Kontakkragte:
o Trek of stootkragte genoem
o Kragte = a.g.v. kontak tussen 2 voorwerpe
o Wrywing, Spanning, Samepersing
➢ Veldkragte:
o Kragte werk oor afstand tussen 2 kragte
o Gebied tussen voorwrpe waar kragte op mekaar uitgeoefen word = veld
o Gravitasiekragte, Magnetiesekragte, Elektrostatiesekragte
• Samepersing:
➢ Krag wat op voorwerp uitgeoefen word – daarteen te druk
• Wrywing:
➢ Krag wat voorwerp spoed afneem. 2 voorwerpe teen mekaar skuur in teenoorgestelde
rigting. Kan hitte veroorsaak + verhoed dat voorwerp beweeg
• Spanning:
➢ Krag gevind in tou/snaar → daraan getrek word
• Gebalanseerde kragte en ongebalanseerde kragte:
➢ Gebalanseerde kragte:
o 2 kragte geen sigbare effek -> presies ewe groot + in teenoorgestelde rigting is