Elena van Luffelen:
o gebore in hippie-era.
o het die hele planeet en al sy inwoners lief (mens, dier, insek)
o Eet nie vleis nie.
o Eet lensies.
o Drink V8-groentesap
o Wonderkapsule – Fulvic Acid
o Klein soos ‘n elf, lang ligbruin hare
o Ryg oranje veters om haar groottone tot by haar kuite waar klokkies klingel –
vreemde gedrag (weird/strange behaviour)
o Sy is ‘n juwelier-ontwerper.
o Sy bekommer haar oor alles omdat sy met ‘n vergrootglas werk om na fyn detail
te kyk.
o “Moeder Suspisie”
o Protective (Beskermende) – sy sluit elke aan negeuur Frankie se buitedeur van die
tuin se kant af
o Frankie se ma
Ben van Luffelen:
o Lyk soos Atilla die Hun – wilde hare en harige voorarms
o Kom van Vlaandere af
o Turnhout (dorp)
o Antwerpen (provinsie)
o Foto van Kasteel van die hertogin van Brabant (kantoormuur)
o Gaan elke tweede jaar na Open Doek filmfees in Turnhout – 10 dae
o Durbanse Filmfees – net Ben en Elena (Frankie hou van flieke)
o 20 jaar in SA
o praat net Vlaams en soms Frans
o Sjef
o Kookskool in Woodstock
o Big Boy-scooter / Bromponie
o Lyk soos Shrek op ‘n BMX
Gee nie om wat ander mense dink nie- dramaties
o Ander as ander pa’s
Frankie
o Hoofkarakter
o Sy gaan na dieselfde skool soos Milan and Mirna
o Sy is soms skaam (sy swaai haar kuif oor haar oe)
o Hou van “old school” – Pink Floyd, Led Zeppelin, Rolling Stones
o Vyftien jaar oud
o Sy ry ‘n skaatsplank