Uiterlike bou: 20 re ls, 5 strofes, al vyf is kwatryne met vier re ls elk, kruisrym alle strofes.
Die kruisrym beklemtoon dat ons almal met die gedagte van doodgaan worstel
(battle), want ons paaie gaan uitendelik daarmee kruis (cross paths with death).
Spreker: Derdepersoonspreker
Tema: Letterlik - hardloper wat aan ’n wedloop deelneem.
Figuurlik - wedloop teen die dood. Die dood sal uitendelik oorwin.
Boodskap: Mens is ster ik (mortal).
Toon: Die hardloper is eers opgewonde oor die wedloop, later word hy minder positef
omdat hy besef daar is ’n “ongesiene makker” wat in sy nek blaas en ook graag
die wedloop wil wen.
Stemming: Spanning
ë fl ë
, Die hardloper Titel: “Die” lidwoord verwys na ’n spesi eke atleet.
Hy kompeteer in ’n wedloop teen ander atlete.
1. Met wilde maar met suiwer hart Reël 1: die hardloper is opgewonde oor die
2. het hy die woeste wedren fel begin, kompetisie. Sy hart is “suiwer” (pure), want hy weet
3. en elke myl met rappe voet getart, hy kan wen, hy het hard geoefen en is reg om te
4. hy sou die vlugste lopers nog oorwin. wen.
Enjambement: reël 1 & 2
Reël 2: dit gaan nie ’n maklike wedloop wees nie
(woeste wedloop), daarom gaan hy die wedloop
voluit (fel) hardloop. Die wedloop word met die felle
( erce competition) kompetisie van ’n motor wedren
(a motor race) vergelyk.
Alliterasie: w-klank. Dit beklemtoon die wedloop
gaan moeilik wees. Die aanslae (attacks) van die
lewe sal ook moeilik wees.
Reël 3: “myl” wys dat dit ’n langafstand-wedloop is
(long distance race). Wedloop word vergelyk met a
motorwedren, daarom gebruik die digter die word
myl. Hierdie wedloop vind om ’n baan plaas. Die
atleet is selfversekerd/arrogant - sê hy “getart”
(taunts) die myle. Dit word guurlik gebruik.
Alliterasie: m-klank.
Reël 4: Die hardloper glo in homself en weet hy is
die vinnigste atleet. Hy is selfversekerd. Hier is hy
nog besig om die ander goeie atlete in te haal
(catch up with them), “sou nog” wys op die
toekoms (future). Loper is kort vir hardlopers.
Opsomming van strofe 1:
In die eerste strofe beskryf die spreker die positiwiteit waarmee die hardloper die wedloop aanpak.
(positivity with which the runner approaches the race).
fi
fi fi