MENSLIKE REAKSIES UIT
DIE OMGEWING
DIE SENUWEESTELSEL
OOG EN OOR
,
,Organismes moet bewus wees van veranderinge wat rondom
en binne hulle aangaan sodat hulle daarop kan reageer vir
interne regulering (homeostase), aanpassing by die
omgewing en om kanse vir oorlewing kan verbeter.
‘n Interne of eksterne
verandering staan
bekend as ‘n
STIMULUS of
PRIKKEL
, Die reaksie wat organismes op stimuli het word deur
TWEE stelsels gekoördineer en uitgevoer.
Endokriene stelsel Senuweestelsel
(chemies deur hormone) (elektries deur impulse)