100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Exam (elaborations)

Donker web by Fanie Viljoen Complete and Comprehensive English Summary of Chapters 1 to 35

Rating
-
Sold
-
Pages
206
Grade
A+
Uploaded on
07-05-2025
Written in
2024/2025

Donker web by Fanie Viljoen Complete and Comprehensive English Summary of Chapters 1 to 35

Institution
Donker Web By Fanie Viljoen Complete And Comprehen
Module
Donker web by Fanie Viljoen Complete and Comprehen











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Donker web by Fanie Viljoen Complete and Comprehen
Module
Donker web by Fanie Viljoen Complete and Comprehen

Document information

Uploaded on
May 7, 2025
Number of pages
206
Written in
2024/2025
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers

Subjects

Content preview

DONKER WEB BY FANIE VILJOEN COMPLETE
B B B B B




BAND COMPREHENSIVE ENGLISH SUMMARY
B B B




OF CHAPTERS 1 TO 35
B B B B B




Leesgids geskryf deur Hettie van Zyl
B B B B B




1

, INHOUDSOPGAWE


Afdeling A: Pre-lees
B B

Bladsy
1. Inleiding B tot B die B genre: B roman 3
2. Die B agtergrond B van B Donker B Web 3-4
3. Biografie B van B die B skrywer: B Fanie B Viljoen 4-5
4. Inleiding B tot B die B studie B van B Donker B Web 5-7
5. Opsomming Bvan BDonker BWeb 5-18
6. Literêre B begrippe B in B Donker B Web:
6.1 Titel 18-19
6.2 Intrige 19-20
6.3 Botsing/konflik 21-24
6.3.1 Innerlike B konflik
6.3.2 Uiterlike B konflik
6.4 Verteltyd B en B vertelde B tyd 24-25
6.5 Milieu B – B tyd B en B ruimte 25-38
6.6 Taalgebruik 39
6.7 Tema 39-41
6.8 Motiewe B (beelding) 42-43
6.9 Simboliek 43-44
6.10 Mitologie 45-47
6.11 Karakterisering 47-52

Afdeling B B: B Post-lees

1. Kontekstuele B vrae B per B hoofstuk 53-75
2. Opsteltipe B vrae 76-79
3. Konsepvraestel 80-82
4. Moontlike B antwoorde: B kontekstuele B vrae 83-110
5. Moontlike B antwoorde B van B konsepvraestel 111-115
6. Glossarium Bvan Bliterêre Bbegrippe 116-128
7. Glossarium Bvan Bwoorde Bin Bdie Bteks 129-131
Bylae B – B Nasienrubriek 132
8. Bronnelys 133-134




2

,Afdeling A: Pre-lees
B B




1. Inleiding B tot B genre B van B die B roman

Die B term B “roman” B is B in Bdie B twaalfde B eeu Bgebruik Bom B te B onderskei B tussen
Bgeskrewe Bwerke B in B die B taal B Romaans B en B Latynse B geskrifte. B In B Engels B is B die

B term B novel, B afgelei Bvan B novella Bin B Italiaans. B Daar B is B verskeie B tipe Bromans,

B byvoorbeeld Bdie Bavontuurroman, B die B historiese B roman, B die B inspirasieroman,

B die B plaasroman, B die B ontwikkelingsroman, B die B wetenskapsfiksieroman B en B die

B jeugroman.

Die Broman Bis Bgegrond Bop Bkarakters Bwat Bin B’n Bspesifieke Bruimte Ben B tyd
B afspeel. BDie B karakters Ben Bgebeure Bis Bfiktief, Bwant Bdit Bis B op Bdenkbeeldige

B omstandighede Bgegrond.

Die Bvertellersperspektief Bin Bdie Broman Bkan Bwissel, Bafhangend Bvanuit Bwie
Bse B oogpunt Bdie Bverhaalgebeure Baan Bdie B leser Bvoorgehou Bword. BDaar Bmoet Bbaie

Bduidelik B onderskei B word Btussen Bdie Bskrywer B(die Bpersoon Bwat B die Bboek B skryf)

Ben Bdie Bverteller, Buit B wie B se B oogpunt B dit B aangebied B word. B In B Donker B Web B is

B die B verteller B van B die Bproloog Ben Bepiloog B ’n Bderdepersoonsverteller. BDié Btipe

Bverteller Bis B nie Been Bvan Bdie Bkarakters B nie B en B kyk B van B buite B na B die B verhaal.

B Vanaf B hoofstuk B 1 B tot B 68 B is B Greg BOwen Bdie Bverteller. BHierdie Btipe Bverteller

Bword B’n B eerstepersoonsverteller Bof B’n Bek- Bverteller Bgenoem.

Wanneer Bdie Bverhaal Bin Bvolgorde Bvan Btyd Bvertel Bword Ben Bgebeure Bop
Bmekaar B volg, Bis Bdie Btydsverloop B chronologies. B Indien Bdie Btydsverloop Bwissel

Btussen Bdie Bhede B en Bdie Bverlede Ben Bvoortdurend Bonderbreek B word B deur Bterugflitse

Bof Btydspronge Bis Bdie Btydsverloop Bachronologies Bof Bfragmentaries.

Die B proloog B is B ’n B voorwoord B wat B vóór B die B eerste B hoofstuk B aan B die
B begin B van Bdie B verhaal B geplaas B word. B Die B funksie B van B die Bproloog Bis B om B die

B leser B in B te B lig B oor B die Bagtergrond B waarteen B die B verhaal B afspeel B en B die B leser

B nuuskierig B te B maak B om B verder Bte B lees. B Die B roman B word B in B hoofstukke

B verdeel. B Die B epiloog B kom B aan B die B einde B van Bdie Bverhaal, Bna Bdie Blaaste

Bhoofstuk, Bvoor B en Bbevat Bdie Bslotwoord. BIn B die Bepiloog Bword B die Bonbeantwoorde

Bvrae Bvan Bdie Bleser Bbeantwoord.

Milieu Bis Bdie Bruimte Ben Btyd Bwaarteen Bdie Bverhaal Bafspeel. BDie Bintrige
B (raamwerk Bvan Bgebeure Bof Bplot) Bword Bin B ’n Bverhoogde Bspanningslyn Baangebied

Bwaar Binnerlike- Bsowel B as Buiterlike Bkonflik Bwaarneembaar B is.

Die B leser Bleer B die B karakters B in B die B roman B ken B op B grond B van B dit B wat
Bdie Bverteller B aan B hulle B meedeel, Bdie B karakter B se B voorkoms, Bdialoog,

Bgedagtegang B van B die Bkarakter Ben Bdie Bhantering Bvan Bkonflik. BDie Bprotagonis

B(hoofkarakter) B ondergaan B karakterontwikkeling Ben Bword B’n Bronde Bkarakter

Bgenoem. BNewekarakters Bis Bdie B ander B karakters B wat B ’n Binvloed B het Bop B die

Blewe B van B die B hoofkarakter. B Die B antagonis Bopponeer B die B hoofkarakter.

B Onbelangrike B karakters B word B figurante B of B randkarakters Bgenoem.




2. Die B agtergrond B van B Donker B Web

Donker B Web Bis B die B opvolgroman B van B Onderwêreld, B ’n B roman B wat B die B afgelope
B paar Bjaar B vir B die B NSS-eksamen B vir B Afrikaans B Huistaal B voorgeskryf B is.

B Alhoewel B Donker BWeb Bas B ’n B onafhanklike B roman B gelees B kan B word, B is B daar

B belangrike Bagtergrondinligting B van B die B eerste B roman B wat B in B ag B geneem

B moet B word.

Greg BOwen Bis Bdie Bprotagonis Bin BOnderwêreld. BHy Bis Bdie Bhoofseun Bvan
BLawson BKollege, B’n Belite Bseunskool Bvir Brykmanskinders Bin Bdie BDrakensberge.



3

, BGreg Bse
pa Bplaas Bhom Bonder Bgroot Bdruk Bom Bte Bpresteer, Bmaar Bwanneer Bhy Bmet Bdie
Bmisterieuse Bnuweling, BEckardt BWilken, Bbevriend Braak, Bword Bsy Blewe

Bgekompliseerd. BEckardt Bleer Bhom Bkuberkraak Ben BGreg Braak Bagter Bmet Bsy

Bskoolwerk Bterwyl Bhy




4

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
Zencastiel Chamberlain College Of Nursing
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
89
Member since
3 year
Number of followers
63
Documents
681
Last sold
1 week ago
QUICK STUDY HUB

Welcome to Quick Study Hub on Stuvia .Explore a treasure trove of meticulously crafted test banks ,solution manuals ,comprehensive summaries ,case and other study guides. Incase you're preparing for exams or seeking a deeper understanding of your course work. My materials are designed to elevate your learning experience .I really appreciate your review.

4.8

345 reviews

5
292
4
38
3
9
2
4
1
2

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these revision notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No problem! You can straightaway pick a different document that better suits what you're after.

Pay as you like, start learning straight away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and smashed it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions