Titel: Geveg tussen twee mense nadat die een die ander uitgedaag het.
Title: Fight between two people after one has challenged the other.
Inleiding: Swaardvevegte is ‘n baie ou vegkuns. Dit is sowat twee eeue
gelede in die vorm van tweegevegte beoefen. So ‘n tweegeveg het
voortgeduur tot een van die twee opponente sterf. Die swaardkuns
het later ‘ sportsoort geword wat as skerm bekend staaan.
Introduction: Sword fighting is a very old martial art. It was practiced
in the form of duels about two centuries ago. Such a duel continued
until one of the two opponents died. The art of swordsmanship later
became a sport - fencing.
@Juffrou_Ansie
, Reël 4:
Simboliek:
Eerstepersoonsverteller / ek-
spreker. Swart dui hier op boosheid/die
dood/mag/misterie/vrees
Black here denotes
evil/death/power/mystery/fear
Reël 7: Wys daarop dat die persone
gereed is
Reël 16:
“touché”:
Dit is ’n uitroep van die een wat
getref is in ’n skermgeveg. OF
Dit is ’n populêre woord om
iemand geluk te wens met ’n raak
Redes waarom vaandels (banners) in die Middeleeue tydens swaardgevegte gebruik is argument/sêding
• Deur na die vlag te kyk, kon waarnemers die status van die vaandeldraer identifiseer. It's an exclamation from the one hit
• Deur na die vlag te kyk, kon waarnemers die godsdiens van die vaandeldraer identifiseer. in a screen fight. OR
• As die vlag kleurvol was, het dit gewys dat die eienaar van die vaandel van adellike afkoms is
It's a popular word to congratulate
(want die armer mense kon nie kleurstowwe bekostig nie).
someone on a tangential
• Die vaandel is in oorloë gebruik om soldate te help om vyande en vriende te identifiseer.
argument/saying
• By looking at the flag, observers were able to identify the status of the banner bearer.
• By looking at the flag, observers were able to identify the religion of the banner bearer.
• If the flag was colorful, it showed that the owner of the banner was of noble descent (because
the poorer people could not afford dyes).
The banner was used in wars to help soldiers identify enemies and friends. SACAI TAAK 2023
•
@Juffrou_Ansie