Afrikaans Poësie-Analise Bundel – Die Hardloper, Haar Uitvaart, Krisis & Sproeireën – Volledige Analises en Eksamenhulp (Graad 12, 2025)
Hierdie volledige poësie-analise bundel bevat gedetailleerde ontledings van vier voorgeskrewe Afrikaanse gedigte: Die Hardloper, Haar Uitvaart, Krisis en Sproeireën. Elke gedig word ontleed met fokus op temas, toon, stemming, beeldspraak, stylfigure en progressie, met duidelike vrae en antwoorde vir eksamenvoorbereiding.