Sample
Summaries after sample
, Bankstate
Wat is ‘n brondokument (BD)?
• Weerspieëling van die bank se transaksies met die besigheid.
• Alle geld wat in rekeningkundige rekords ontvang en • Beskryf die doel, datum en bedrag van die transaksie.
gedebiteer word, word op die bankstaat gekrediteer. • Interne BD – uitgereik deur die besigheid en die
• Alle geld wat in die rekeningkundige rekords betaal en oorspronklike word aan die kliënt gegee en die
gekrediteer word, word op die bankstaat gedebiteer. besigheid hou 'n duplikaat.
• Eksterne BD - uitgereik deur ander besighede en die
oorspronklike word aan die kliënt gegee en die
Debiet- en kredietkaartbetalings verskaffer hou 'n duplikaat.
• Debietkaarte is aan die besigheid se lopende
rekening gekoppel. Kwitansies
•
Sample
Die geld word direk van die rekening afgetrek.
• Kredietkaarte gee toegang tot krediet wat deur O6: • Geskryf/gedruk en aan die kliënt gegee
die bank uitgereik word. Brondokumente wanneer die besigheid geld ontvang.
• Die oorspronklike word aan die kliënt gegee as
'n rekord van 'n uitgawe, en die besigheid hou
Elektroniese fonds oordrag (EFO) die duplikaat as 'n rekord van inkomste.
•
Summaries after sample
Elektroniese oorplasing van geld van een
bankrekening na 'n ander.
Verkooppuntbewys
Depositostrokies
• Wanneer die besigheid kontant ontvang, moet dit
in die besigheid se bankrekening gedeponeer word.
• Gedruk deur die rekenaar vir die kliënt en 'n • Die bank hou die oorspronklike depositostrokie en
duplikaat word vir die besigheid gestoor. 'n afskrif word gegee aan die een wat die geld
gedeponeer het.
Kontantfakture
• ’n Kontantfaktuur word gebruik deur besighede
wat groot bedrae geld ontvang of meer inligting
Kasregisterstrokies
oor die transaksie benodig.
• Kasregisters en kasregisterstrokies word gebruik deur
besighede wat gereeld kleiner betalings ontvang.
• Die kasregister druk die strokie in duplikaat.
• Die afskrif bly in die kasregister – kasregisterrol.
GR8 REK K1 Breinkaart Ken & Verstaan Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)