Pryslied – Antjie Krog
Hierdie gedig is ʼn voorbeeld
van ʼn liriese gedig.
This poem is an example of
a lyrical poem. DBE_SEP 2018
Wat noem die spreker
Mandela? heelmaker (uit
die Thembu-stam)
What does the speaker call
Mandela? healer (from the
Thembu tribe) DBE_SEP 2018
Opsomming:
In reëls 4 tot 8 beskryf die
pryssanger vir ons hoe Mandela
lyk. Reëls 6 tot 14 stel ons aan sy
familie/ stam voor.
Reëls 16 tot 20 dui aan dat hy
gedurende die vryheidstryd 'n
ratelaar was. Dit beteken dat hy
die leier van Umkhonto we
Sizwe was.
Sy tweede naam was Rolihlahla
en in reëls 21 tot 23 word
die betekenis/ simboliek
Summary: van hierdie naam verduidelik.
In lines 4 to 8, the prize singer describes to us what Mandela
Hierdie gedig is 'n
looks like. Lines 6 to 14 introduce us to his family/ clan. voorbeeld van vrye vers,
want die strofes en
Lines 16 to 20 indicate that he was a rattler during the versreëls is nie almal ewe
freedom struggle. This means that he was the leader of lank nie.
Umkhonto we Sizwe.
His second name was Rolihlahla and in lines 21 to 23 the This poem is an example of
meaning/ symbolism of this name is explained. free verse, because the
@Juffrou_Ansie stanzas and lines of verse
are not all the same length
DBE_SEP 2018
, 2
Versreël 1 “in die sandkliphart” verwys na Uniegebou (in Pretoria)
Dit is waar Nelson Mandela ingehuldig is as president van Suid-Afrika. redes waarom
Strofe 1 & 2
''sandkliphart'' 'n goeie beskrywing van die Uniegebou is dat dit (in die eerste plek) op die
materiaal (sandsteen) waarvan die Uniegebou gemaak is. Die Uniegebou is die
hart(klop)/kern van die regering/politiek van ons land. Die Uniegebou staan op 'n
hoogte/hoog in Pretoria.
This is where Nelson Mandela was inaugurated as president of South Africa. reasons why
''sandstone heart'' is a good description of the Union Buildings that it is (in the first place) on
the material (sandstone) of which the Union Buildings is made. The Union Buildings is the
heart(beat)/core of the government/politics of our country. The Union Buildings stand on a
height/high in Pretoria. DBE_SEP 2018 & DBE NOV 2019
Versreël 4 “kop en skraal skouers staan hy bo almal
uit”
Denotatief (letterlik) is mnr. Mandela
• lank
• hy troon bo almal uit.
Konnotatief (figuurlik) beteken dit dat
• hy ʼn uitstaande persoon was
• beter as ander mense was vanweë eienskappe
soos leierskap, medemenslikheid, wysheid,
ens.
Versreël 5 “houtskool en as is sy
hare” Denotative (literally) is mnr. Mandela
Versreël 15 “ ʼn klein Verwys na sy hare was swart en • Long
swart ster priem sy grys is. Dui daarop dat Mandela al • He towers above everyone else.
bolip” Verwys na ʼn grys (ouerig) was toe hy president
moesie geword het. Connotatively (figuratively) it means that
Verse 15 "a little black • he was an outstanding person
star primes his upper Referring to his hair was black and • were better than other people because of
lip" Refers to a mole gray. Suggests that Mandela was qualities such as leadership, humanity,
DBE_SEP 2018 already gray (older) when he wisdom, etc. DBE_SEP 2018 & NSS NOV 2022
became president. DBE_SEP 2018 & 2022
@Juffrou_Ansie