100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Saalhulp (Kobus Lombard) Opgesom Afrikaans en Engels deur @ Juffrou Ansie . Kompak en kleurvol,gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!!

Rating
-
Sold
2
Pages
5
Uploaded on
11-02-2025
Written in
2024/2025

Saalhulp--UITERLIKE BOU Vrye vers – geen rympatroon nie. Geen vaste strofe bou nie EENHEID –herhaling van “dis sy” aan die begin van die eerste twee strofes- “anderkant” skakel met ”onderkant” in strofe 2- Laaste versreël skakel met titel en eerste versreël- dit noem nie haar naam nie (“saalhulp” en “sy”). Daar is progressie van die saal tot by die begrafnistee. Kleurvolle gedig ontleding. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou.

Show more Read less
Institution
Course









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
February 11, 2025
Number of pages
5
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

1



Saalhulp (Kobus Lombard) X-kit PresteerLetterkundegids, SprakensprookenandergedigtePearson

‘n Saalhulp is ʼn assistent wat skoon maak in ‘n hospitaal se saal. Hulle was die pasiënte
TEMA / voer hulle / dra bedpanneweg
Daar is geen lidwoord nie, so die gedig is oor enige saalhulp. Sy is NAAMLOOS.
Die gedig lewer sosiale kommentaar hoe Universele betekenis. https://studylib.net/doc/27457118/saalhulp
mense wat belangrike dienste lewer,
dikwels nie bedank word nie. Die saalhulp
Siek/ oumense lê in sale waar hulle versorg word. Die opgeleide personeel soos dokters
verrig sulke dienste en word nie gesien of
kyk na hulle gesondheid, maar die hospitaal helpers is gewoonlik onopgeleid en arm.
bedank nie.



Die titel van die gedig verwys na “hulp” wat aangebied word in ‘n
“saal”. Die “saal” is ‘n mediese saal. Die direkte vraag sal dan wees :
“Wie bied die hulp in ‘n mediese saal aan?” Die antwoord is dus
eenvoudig – ‘n Verpleegster (nurse). Die rede waarom die woord
“hulp” in die titel voorkom is om aan te dui dat hiérdie verpleegster
aangestel is om as hulpverpleegster op te tree in ‘n mediese saal by ‘n
hospitaal. As ongekwalifiseerde verpleegster verdien sy die laagste
salaris in die hospitaal.(leef onder die broodlyn). Haar werk behels die UITERLIKE BOU Vrye vers – geen rympatroon nie. Geen vaste
skoonmaak van die saal, bedpanne verwyder, pasiënte was ens. Die strofe bou nie EENHEID –herhaling van “dis sy” aan die begin van
hulpverpleegster is die karakter in die gedig en haar daaglikse take die eerste twee strofes- “anderkant” skakel met ”onderkant” in
word deur die spreker van die gedig beskryf
strofe 2- Laaste versreël skakel met titel en eerste versreël- dit
noem nie haar naam nie (“saalhulp” en “sy”).
@Juffrou_Ansie Daar is progressie van die saal tot by die begrafnistee.

, 2


Versreël 2: Daar is twee kante–ander en hierdie. Bypass (pad wat die dorp in twee
verdeel)“wrong side of the tracks” Alleenplasing– beklemtoon die verdeling
1. dis sy wat getaxi
2. van anderkant
3. van die verbypad moes kom Versreël 4: Verweerde (battered) –wys na die ouderdom.
4. om verweerde wit lywe
5. te was te voer
Versreël 4: Sosiale kommentaar- Suid-Afrika word basiese dienste nie deur
6. en die onverteerbare
witmense gedoen nie. Die ras van die vrou word nooit genoem nie, maar wel van
7. in bedpanne weg te dra
haar pasiënte – IRONIES.
8. en snags
9. wanneer niemand METONIMIA – (metonymy)-beeldspraak (figure of speech) where object is not
10. daarvoor hande klap called by its real name pasiënt but through an association “liggame”
11. ‘n koue voet
12. teen die winter te weer

Versreëls 6 & 7: Dubbele betekenis. Letterlik– kos wat nie verteer word nie.
Figuurlik- die gedagte dat iemand die werk doen –jy kan dit nie verwerk nie. Sy dra
die “onverteerde” in bedpanneweg (deel van haar pligte).




@Juffrou_Ansie
$3.49
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached


Also available in package deal

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes Teachme2-tutor
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
886
Member since
2 year
Number of followers
222
Documents
397
Last sold
18 hours ago
Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!! Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Read more Read less
4.7

64 reviews

5
49
4
12
3
3
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions