Kinders van die wind KOOS DU PLESSIS
Tema
Kinders van die wind
Die woorde en die musiek van Kinders van die wind is tydloos en universeel want
1 Ek ken ‘n ou, ou liedjie dit kan nie aan ʼn bepaalde genre gekoppel word nie. Die woorde en melodie
2 van lewenswel en –wee; vind aanklank by oud en jonk, en al is die liedjie jare gelede al geskryf, sal dit vir
3 van lank vergane skepe in baie dekades nog voortdraal in die gedagtes en harte van
4 die kelders van die see. Afrikaanssprekendes.
The words and the music of Kinders van die wind are timeless and universal
5 Die woorde is vergete because they cannot be linked to a particular genre. The words and melody
6 en tog, die deuntjie draal - resonate with young and old, and even though the song was written years ago,
7 soos vaag-bekende grepies uit it will linger in the minds and hearts of Afrikaans speakers for many decades to
8 ‘n baie ou verhaal... come.
9 Van swerwers sonder rigting Liriek
10 van soekers wat nooit vind...
Die gedig is ‘n lirieke en kan gesing word. Die aantal lettergrepe en sekere
11 En eindelik was almal maar versreëls lei daartoe dat dit maklik gesing kan word. Sommige dele word ook
12 net kinders van die wind. herhaal wat die gedig dan meer musikaal maak.
13 Gesigte, drome, name The poem is a lyric and can be sung. The number of syllables and certain lines of
verse make it easy to sing. Some parts are also repeated which then makes the
14 Is deur die wind verwaai;
poem more musical.
15 en waarheen ál die woorde is,
16 sou net ‘n kind kon raai.
17 Swerwers sonder rigting;
18 soekers wat nooit vind...
19 En eindelik was almal maar
20 kinders van die wind.
@Juffrou_Ansie
, Hierdie “gedig” is ‘n “liriek”. 2
Titel
Die kinders: Alle mense Wat is liriek?
(in verloop van Dit is ‘n gedig waarin ‘n “ek-spreker” sy
omstandighede)/ gemoedstemming of gevoel in regstreekse woorde
Mense wat uitspreek.
aanbeweeg in die Dit is ‘n subjektiewe gevoelsuiting
lewe/ mense en siele. Onderwerp is dikwels die natuur, sy liefde vir
Title iemand, die spreker se smart, of twyfel.
The children: All people Hierdie “gedig” is ‘n “liriek”.
(in the course of What is lyricism?
circumstances)/ People It is a poem in which an "I-speaker" expresses his
who mood or feeling in direct words.
moving on in life/ It is a subjective expression of feeling
people and souls Subject matter is often nature, his love for
Refrein/ Chorus
someone, the speaker's grief, or doubt
Rym
Daar is nie ‘n vaste
rympatroon in die gedig
Refrein/ Chorus
nie. There is no fixed
rhyme pattern in the
poem.
Boodskap
Alle mense is soekend na rigting in die lewe en
niemand kan die verloop van die lewe bepaal
nie en alle mense feilbaar. (die “wind” waai ons
Struktuur
in alle rigtings) All people are looking for
direction in life and no one can determine the
20 versreëls, 5 strofes
course of life and all people fallible. (the "wind"
blows us in all directions)
@Juffrou_Ansie