“Hartbreek”
(Susan Smith)
Die titel van die gedig sluit aan by die gedig die gedig want dit
verduidelik waarom die spreker se hart gebreek is. SACAI NOV 2021
The title of the poem ties in with the poem because it explains why the
speaker's heart is broken.
Progressie:
Progressie in die tyd, progressie in haar gevoel vir die ou.
Progression in time, progression in her feeling for the guy SACAI
NOV 2021
Rymwoorde: reëls 5 & 6 en 7 & 8
Klank: ‘finaal’ en ‘verdwaal’ het sagte klanke
en ‘klok & ‘geskok’ het harde klank
In storfe 2 is sy verlief, daarom pas die sagte
rym klanke goed. In strofe 3 word die
werklikheid geruk, die harde kort klanke pas
goed daarby.
@Juffrou_Ansie