graffiti
Die stemming van die gedig
Graffiti weerspieël die
is introspektief.
menslike behoefte om
Die gedig dwing lesers om na
te dink oor die mens se rol in betekenis te vind,
die groter prentjie, hul hulself uit te druk, en ’n
nalatenskap, en die sin van
merk te maak in ’n
hul bestaan.
wêreld wat
onophoudelik
verander. Dit vra lesers
om na te dink oor hul
eie nalatenskap en die
betekenis wat hulle in
hul lewens skep.
@Juffrou_Ansie
, 2
Antieke kunswerke waardeur die mens sy
Die antieke geskrifte soos
bestaan opgeteken en probeer uitpluis
die hiërogliewe en
het – die kosbare, maar sensitiewe,
rotstekeninge word hier
rotstekeninge, sarkofae en piramides
gekontrasteer met die
(reëls 1–3) – word gekontrasteer met ons
verganklikheid van
eie moderne weergawe hiervan: die
digitale geskrifte, veral op
elektroniese Facebook-muur (reël 4).
sosiale netwerke, maar
Hierdie beeld word verder uitgewerk in
op verrassende wyse lei
strofe twee met ’n stelling wat die eerste
dit die leser ook tot die
strofe verklaar
besef dat selfs die antieke
“onthoumerke” (reël 21)
van die mens se
teenwoordigheid
verganklik is, al is hierdie
merke in steen gebeitel.
Die laaste twee strofes en die
slotreëls beklemtoon hoe die
mensdom selfs “in die
afwesigheid van sin” wyses
vind om sy betekenis te
bevestig en op te teken.
Teenstellend skép die
mensdom dus sin in die
@Juffrou_Ansie afwesigheid daarvan.