INLEIDING: Subtitel – die digter en sy ma het ‘n hegte
band gehad, herhaling “my moeder”
Die digter begin hierdie gedig met die
sterwensoomblikke van ‘n beseerde
kwikstertjie (‘n klein voëltjie) – wat
oorspronklik as vreemd voorkom, na die Kwikstertjie naam van voëltjie– omdat hy sy
subtitel. stert vinnig op en af beweeg, wanneer hy
staan of loop ”kwik” - “quick”
Die sterfte van die voëltjie word geweef
met sy ma se sterfte. Verskil is dat die
voëltjie sterf aan beserings en sy ma het
gesterf aan ouderdom.
Alhoewel die voëltjie sy laatste Enjambement strofe een na strofe twee – strofe
oomblikke deurbring – hulpeloos en een eindig met die voëltjie se dood, en gaan dan
alleen, was alles moontlik gedoen om sy na sy ma se sterfte. Die voëltjie in die kartondoos
ma waardig te laat sterf. teenoor sy ma se sterfbed.
Die gedig skilder meer na die einde toe ‘n
vergelyk tussen die sterfte van ‘n Vir albei is die sterfproses omkeerbaar.
doodgewone klein diertjie teenoor ‘n Alhoewel die ma se doodoomblikke
spesiale vrou vir die digter. Maar daar war bevrees “sy glimlag nie” maak dit, dit nie
hy tevergeefs die diertjie probeer aan die makliker om ‘n kunsmatige glimlag op die
lewe hou het hy hulpeloos langs sy ma se gesig van die dooie te bring. Die slot
sterfbed gestaan. Die sterfteproses kom beklemtoon die deurlopende tema van die
hieroorheen, die diertjie en die mens. gedig: Die noodsaak van die mens om
Uiteindelik sterf die diertjie ‘n vroeg in hy/ waardig te sterf.
sy lewe waar sy ma aan ouderdom sterf.
Die vergelyking van sterftes word perfek
langs mekaar geplaas.
@Juffrou_Ansie