100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary By die robot in Eerstelaan deur Marita van Aswegen--Opgesom deur @ Juffrou Ansie . Kompak en kleurvol,gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!!

Rating
-
Sold
1
Pages
8
Uploaded on
06-02-2025
Written in
2024/2025

By die robot in Eerstelaan-Titel Gebeure by ʼn spesifieke robot/verkeerslig word beskryf (Eerstelaan), alhoewel dit egter ook by ander plekke kan gebeur. Letterlik = Die blinde man staan by ʼn verkeerslig. Figuurlik = Die man by die robot tree op/reageer soos ʼn robot/masjien wat nie beheer oor homself het nie. Hy word deur ander gemanipuleer/hy word gedwing om te bedel. Kleurvol en kompakte ontleding. Perfek vir die leerders wat sukkel met letterkunde.Die belangrikste konsepte en inligting word gedek. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Gedigsbespreking per lyn en strofe. Gebasseer op vorige eksamen en toetsvrae!

Show more Read less
Institution
Course









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
February 6, 2025
Number of pages
8
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

1
1 twee pare voete girts oor die teer By die robot in Eerstelaan
2 sy arm en nek is so styf en seer
3 sy bene so lam van gister se staan Marita van Aswegen
4 ingehaak volg hy gedwee waar hulle gaan
.
5 motors se band knars tot stilstand AGTERGROND
6 in die blikkie klingel vyf sent en ʼn rand
7 hy ruik die vis-en-tjipswinkel van eerstelaan Marita van Aswegen werk deeltyds as maatskaplike werkster met
8 hier by die robot waar hy die dag omstaan kinders in nood.

9 sy arm word gepluk en geruk en hy skrik Sy het al baie ellende gesien en ervaar. Veral waar mense sonder
10 toe sy voet oor ʼn pyp eenkant toe swik gewete kinders en mense wat hulpeloos is, misbruik.
11 “ons beter geld kry, of ek los jou hier,”
12 sis die tsotsi en sy asem ruik na bier Kinders en die natuur inspireer haar. Sy skryf oor dinge wat sy daagliks
sien en ervaar. Haar stories het dikwels ʼn groot stuk werklikheid.
13 sy hart klop vinnig soos dié van ʼn bang kind
14 hoe sal hy weer sy lêplek van hier af kan vind?
15 die verkeerslig klik en die enjins brul saam
16 sy dowwe oë bewend opwaarts geslaan Titel
17 trieng, trieng lui ʼn fiets se klokkie Gebeure by ʼn spesifieke robot/verkeerslig word
18 hy buk af en trek aan sy stukkende sokkie beskryf (Eerstelaan), alhoewel dit egter ook by
19 die verkeerslig klik en bande skuur oor teer
ander plekke kan gebeur.
20 sy arm en skouer is so styf en seer
Letterlik = Die blinde man staan by ʼn verkeerslig.
21 ʼn motorruit tjier af en ver weg dreun ʼn bus
22 as die dood hom tog net wil kom haal Figuurlik = Die man by die robot tree op/reageer
23 dan kan hy vir ewig en altyd rus soos ʼn robot/masjien wat nie beheer oor homself
24 die tsotsi skraap sy keel en spoeg ʼn straal het nie.
25 geld klingel in die blikkie en lê dan stil Hy word deur ander gemanipuleer/hy word gedwing
26 die duiwe koer en ʼn kindjie jil om te bedel.
27 “mammie hy’s blind,” piep ʼn dogtertjie sag
28 hy draai sy kop skuins en hy wag

29 “hier is nog tien rand,” sê die vrou
30 “koop vir jou iets om aan te kou”
31 die verkeerslig klik en hy hou aan met wag
32 die tsotsi pluk hom aan sy seer arm en la


@Juffrou_Ansie

, 2
Tema
1 twee pare voete girts oor die teer
2 sy arm en nek is so styf en seer ʼn Mens is dikwels aan ander se genade oorgelewer.
3 sy bene so lam van gister se staan
4 ingehaak volg hy gedwee waar hulle gaan ʼn Blinde man word deur ʼn tsotsi gedwing om te bedel. Hy vat hom
tot by die verkeerslig en dreig om hom nie terug te vat na sy
5 motors se band knars tot stilstand slaapplek toe as hy nie vir hulle geld bedel nie. Hy vat die geld wat
6 in die blikkie klingel vyf sent en ʼn rand
die mense vir die ou blinde bedelaar gee.
7 hy ruik die vis-en-tjipswinkel van eerstelaan
8 hier by die robot waar hy die dag omstaan Stemming = neerdrukkend.
9 sy arm word gepluk en geruk en hy skrik
10 toe sy voet oor ʼn pyp eenkant toe swik
11 “ons beter geld kry, of ek los jou hier,”
12 sis die tsotsi en sy asem ruik na bier

13 sy hart klop vinnig soos dié van ʼn bang kind
14 hoe sal hy weer sy lêplek van hier af kan vind?
15 die verkeerslig klik en die enjins brul saam
16 sy dowwe oë bewend opwaarts geslaan

17 trieng, trieng lui ʼn fiets se klokkie
18 hy buk af en trek aan sy stukkende sokkie
19 die verkeerslig klik en bande skuur oor teer
20 sy arm en skouer is so styf en seer

21 ʼn motorruit tjier af en ver weg dreun ʼn bus
22 as die dood hom tog net wil kom haal
23 dan kan hy vir ewig en altyd rus
24 die tsotsi skraap sy keel en spoeg ʼn straal
TIPOGRAFIE
25 geld klingel in die blikkie en lê dan stil
Uiterlike bou = agt strofes – vier versreëls elk (kwatryn).
26 die duiwe koer en ʼn kindjie jil
27 “mammie hy’s blind,” piep ʼn dogtertjie sag Vaste rymskema: Paarrym. Behalwe strofe 6 = kruisrym.
28 hy draai sy kop skuins en hy wag
Funksie van rymskema: Dit beeld die blinde se daaglikse
29 “hier is nog tien rand,” sê die vrou bedelroetine uit, waaruit hy nie kan ontsnap.
30 “koop vir jou iets om aan te kou”
31 die verkeerslig klik en hy hou aan met wag Innerlike bou = Daar is progressie. Die inhoud van die gedig skep vir
32 die tsotsi pluk hom aan sy seer arm en la ons ʼn prentjie van hoe die dag vir die bedelaar verloop. Atmosfeer
word geskep deur progressie en die sintuiglike waarneming.
@Juffrou_Ansie
$3.61
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached


Also available in package deal

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes Teachme2-tutor
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
886
Member since
2 year
Number of followers
222
Documents
395
Last sold
14 hours ago
Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!! Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Read more Read less
4.7

64 reviews

5
49
4
12
3
3
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions