VEKTORE EN SKALARE:
- Meetbare hoeveelhede is soos tyd,massa,gewig,krag en elektriese lading.
- Word verdeel in 2 groepe bv skalare en vektore
SKALAARHOEVEELHEDE:
- SKALARE IS FISIESE HOEVEELHEDE WAT SLEGS GROOTTE HET.
- Het n getal en eenheid maar GEEN RIGTING !!!
- BV. Afstand bv 12m+ 4m = 16 m
VEKTORHOEVEELHEDE:
VEKTORE IS FISIESE HOEVEELHEDE WAT GROOTTE EN RIGTING HET
- Het getal,eenheid en rigting
- Bv. Gewig (340N,afwaarts)
NEGATIEWE SKALARE EN VEKTORE:
- As die krag in teenoorgestelde rigting uitgeoefen word
F
, -F
RIGTING VAN N VEKTOR: + noord ( op)
- HORISONTELE rigting ( links of regs / wes of oos )
- VERTIKALE rigting ( op en af/ noord of suid) - suid (af)
GRAFIESE VOORSTELLING VAN VEKTORE:
- Vektorhoeveelheid word deur reguitlyn en pylpunt voorgestel
- Lengte van lynstuk= grootte
- Pylpunt= rigting
- Beginpunt – stert en eindpunt = kop genoem
- Grafiese voorstelling van n vektordiagram genoem
grootte
stert kop
SKETS-VEKTORDIAGRAMME:
- Nie volgens skaal
10N oos
5N Wes
SKAAL-VEKTORDIAGRAMME:
- Akkuraat
- Volgens skaal
- Het n skaal
Metode :
1) Kies skaal en skryf dit neer
2) Kies verwysingsrigting bv. Pyltjie na regs vir ooswaarts
3) Bepaal lengte van vector
4) Teken lengte van vector volgens skaal in korrekte rigting
5) Skryf grootte en rigting van vector neer
KYK BL. 161