100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Question Mark, Asterner, Touloper, Stand Up! , Therefore, Shareholder summaries and questions

Rating
-
Sold
-
Pages
22
Uploaded on
21-10-2024
Written in
2022/2023

This is a summary of the following Afrikaans poems: "Vraagteken", "Sterrekyker", "Touloper", "Staan Op!", "Daarom", and "Aandeelhouer". Each poem has explanations (in English), followed by IEB matric level questions and answers, created by a first in the grade student.

Show more Read less
Institution
Course










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
October 21, 2024
Number of pages
22
Written in
2022/2023
Type
Summary

Subjects

Content preview

? (Vraagteken)
Titel:
 Vraagteken dui op ‘n vraag / onsekerheid (uncertainty)
 Die vraag = Wie sal haar geliefde wees?
 Sy weet nie wie hy sal wees nie.
 Onopgeloste vraag (unresolved question)
 Mag dalk ‘n antwoord op ‘n vraag wees
 Onbekende (unknown)
Strofe 1:
1. “Jou naam draai ek uit elke appelstingel”
 Inversie plaas klem op “jou naam”
 Speletjie: draai appelstingel terwyl alfabet opsê. Die letter waarop die stingel
afbreek, voorspel die voorletter van jou geliefde
2. “pak dit in spoelklippies op die strand”
 Sy spel haar geliefde se naam met klippies op die strand uit.
 Dalk maak sy net ‘n vraagteken op die sand, want sy weet nie wie haar
geliefde is / sal wees nie
3. “Ek vinger jou naam op vuil motorvensters”
 “vinger” as werkwoord dui op ‘n skryfaksie
 sy skryf met haar vinger in die stof (dust) op ‘n motorvenster en in die wasem
(mist) op ‘n spieël
 Die stof op die venster en die wasem op die spieël beteken jy kan nie deur die
venster of in die spieël kyk nie -> beklemtoon dat die identiteit van haar
geliefde onbekend (unknown) is
 Alliterasie: “Ek vinger jou naam op vuil motorvensters”
4. “oor die palm van my hand”
 palm = die binnekant van jou hand is sensitief -> suggereer dat sy die naam
koester
Strofe 2:
 “passerblik”, “tuiswerkboek”, “tas”, “swartbord” -> spreker is nog op skool
 Sy is behep (obsessed) met die onbekende geliefde en skryf die naam (of ‘n
vraagteken) oral (everywhere):
 in haar passerblikkie (druk ‘n braille-patroon met haar passer in die blikkie
(gate))
 sy krabbel die naam in haar huiswerkboekie en op haar tas
 sy skryf die naam op die bord met ‘n pen (in plaas van bordkryt) sodat dit nie
afgevee kan word nie
Strofe 3:
9. and 10. “Ek ryg dit regs aan mý naam vas en dra dit soos kraletjies om my nek”
 Verwys vir eerste keer na haar eie naam
 Sy naam NA haar naam kan beteken sy wil met hom trou (marry) en sy van neem.
 Hulle name langs mekaar om haar nek is soos ‘n versiering (decoration) wat haar
beter laat lyk / haar lewe beter maak
11. and 12.
 Graffiti word as werkwoord gebruik
 Sy wil in die openbaar aankondig dat hulle saam is (wants to publicly announce that
they are together)

,  Sy sal selfs iets onwettigs (illegal) doen om te wys hy is hare
 Vergelyking: graffiti op elke straat-hoek is soos ‘n hond wat orals piepie om te wys
wat sy gebied (territory) is.
 Sy wil nie ‘n fisiese gebied afbaken nie, maar hom as hare afbaken.

Strofe 4:
Uithangborde:
• Sy wil haar geliefde vir almal wys – oral adverteer
• Meervoud dui aan sy wil hom oral vir almal adverteer
“Screen saver” = Skermskut
• Verskuif fokus van buite na binne (intiem)
• ‘n skermskut is aan as die rekenaar nie aktief is nie; dus dink sy aan hom as sy nie
aktief met iets anders besig is nie (sy dink altyd aan hom)
Tatoeëermerk
• Haar geliefde is permanent (vir altyd) deel van haar hart
T-hemp van pyn
• Sy is realisties – haar geliefde kan dalk haar hart breek
• Die pyn van so ‘n verlies (loss) sal sy dan soos ‘n T-hemp moet dra en almal sal dit
kan sien

Strofe 5
• Wending = “miskien” (die eerste onseker stelling in die gedig)
• Uitgevee / uitgetippex = dalk het haar geliefde reeds van haar vergeet of haar met
iemand anders vervang
• Ken “flaterwater”
• Onsekerheid (wanhoop) word beklemtoon met “miskien” en “dalk”
• Of dalk is hy ook behep (obsessed) met haar en versier haar naam met gesiggies en
soentjies
• Nog nie haar naam kan spel nie = hy weet nie wie sy is nie (kan ook nie haar naam
voorspel nie)
• “Nie eers met leesteken vertel”: kan nie vir haar lief wees of homself teenoor haar
uitdruk nie – sluit aan by titel “?”
Strofe 6
• Een reël
• anti-klimaks
• teleurstelling (disappointment) dat sy nie weet wie haar geliefde is nie
• Sy dagdroom oor haar moontlike geliefde
• Sy vra nie ‘n vraag nie – gebruik “?” in plek van iemand se naam (not a question just
an unknown name)
• Onopgeloste vraag
Algeneem
• Tema: die verlange (longing) na liefde en die onsekerheid (uncertainty) van verlief
wees
• Spreker: ek-spreker -> tienermeisie
• Tipe gedig = liefdesgedig (handel oor die liefde)
• 6 strofes; 22 reëls; vyf kwatryne en ‘n koeplet (2 reëls)

, • Alleenplasing (single word) = die “?” aan die einde staan alleen = word beklemtoon
(die onsekerheid van die geliefde se identiteit)
• gebroke rym
• Alliterasie: “spoelklippies op die strand” en “ryg dit regs”
• Assonansie: “af kan was” en “palm van my hand”
Vraag:
1. Noem twee maniere waarop sy sy naam skryf.
- Met pen op die swartbord
- Doodle in haar tuiswerkboek
- Vinger op vuil motorvensters
2. Noem twee redes waarom sys y name skryf
- Sy is verlief op ‘n seun en waarskynlik obsessief oor hom. Hiermee wil sy sê dat
hy aan haar behoort.
- Sy wil hom naby he
3. Wat is brailleskrif en waarom gebruik sy hierdie vergelyking?
- Braille is ‘n kodeskrif vir blindes wat uit reghoekige blokkies bestaan en waarvan
die selle die letters van die alfabet voorstel.
- Sy het sy naam in haar passerblik ingeprik en kan dit met haar vinger “lees” soos
brailleskrif.
4. Reël 7 en 8 vorm ‘n kontras met reël 17. Bespreek.
- Sy skryf sy naam met pen op ‘n swartbord, sodat dit nie afgewas kan word nie (r
7-8). Aan die ander kant het hy dalk haar naam uitgevee of uitgetippex (r 17). Dit
illustreer die moontlike verskille in hulle benaderings tot mekaar. (possible
differences in their approaches to each other)
5. Noem a voorbeeld van ‘n vergelyking in strofe 3
- “en dra dit soos kraletjies om my nek....” Sy ryg die letters van sy naam in en dra
dit soos kraletjies aan ‘n halssnoer om haar nek.
6. Verduidelik wat graffiti is. Waarom gebruik sy heirdie beeld?
- Graffiti is woorde of prente wat op mure geteken, geverf of gespuit word. Sy
doen dit omdat sy almal wil laat weet dat sy van die seun hou.
7. Waarom lig ‘n hond sy been teen iets? Wat prober sy met hierdie beeld sê?
- ‘n Hond merk met urine sy gebied af. Netso wil sy mededingers (competitors)
laat weet dat hulle moet wegbly.
8. Noem ‘n metafoor in strofe 4. Verduidelik waarom hy soos hierdie vergelyking vir
haar is.
- “Want jý is ál my uithangborde”. Sy wil hom trots aan almal wys.
9. Wat is die funksie van ‘n skermskut? Hoe funksioneer dit in haar geval?
- n Skermskut verskyn ook kort-kort op ‘n rekenaarskerm. Dit beteken waarskynlik
dat sy die hele tyd aan hom dink.
10. Waarom is hy die “tatoeëermerk oor haar hart?”
- Soos ‘n tatoeëermerk permanent is, is hy permanent deel van haar hart/emosies.
11. Verduidelik die frase “… die t-hemp van my pyn”
- As hy nie van haar gaan hou soos sy van hom nie sal dit pyn veroorsaak. Sy sal dit
dra oral soos ‘n T-hemp vir alle mense te sien
12. Indien hy haar al opgemerk het, kon hy op drie maniere reageer het. Noem hierdie
drie maniere
- Hy kan haar naam uitvee, uitgetippex of versier met ‘smiley’ gisiggies
$3.02
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
laurielouise2

Get to know the seller

Seller avatar
laurielouise2 University of Cape Town
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
0
Member since
1 year
Number of followers
0
Documents
4
Last sold
-

0.0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions