Hoofstuk 1
Eenheid 1: Raamstrukture
Sleutelkonsepte
4 Verskillende kragte wat op structure kan inwerk:
Span
Druk
Skuif
Wring
Kappe driehoekige vorms nodig om stewig te bly.
Elektriese spantorings moet driehoekige vorms (triangulasie) hê om stewig te wees.
Kruisversterking in elektriese spantorings maak hulle weerstandig vir wringkragte.
Hoekom strukture vaal:
Gebrek aan krag
Gebrek aan rigiditeit
Gebrek aan satbiliteit
Raamstruktuur/kap:
Oop struktuur.
Bestaan uit verskeie gedeeltes wat dele genoem word.
Dakkappe:
Raamstruktuur wat dakke van huise stut.
Word van hout/staal gemaak.
Spanwydte van die kappe: Afstand tussen die mure van ‘n gebou wat die dakkappe stut.
, Kragte wat op dele van strukture kan inwerk
Spankrag/trekkrag
Trek aan ‘n deel deur dit te strek.
Bint: Deel wat in spanning is.
Voorbeeld:
Drukkrag/kompressiekrag
Krag druk op ‘n deel deur dit saam te pers.
Stut: Deel wat in drukking is.
Voorbeeld: