Kaarte en atlasse
Breedtelyne
Word getrek van wes na oos.
Parallel met die ewenaar en met mekaar.
Sirkels van verskillende groottes.
Om aan te dui hoe ver Noord of suid ‘n plek vanaf die ewenaar is.
Genommer in grade vanaf die 0° (ewnaar) tot 90°N (Noordpool) en 90° (Suidpool).
Lengtelyne
Vanaf die Noordpool na die Suidpool getrek.
Semi-sirkels van dieselfde lengte.
Verste vanaf mekaar by die ewenaar en ontmoet mekaar by die pole.
Om aan te dui hoe ver wes of oos ‘n plek vanaf die nulpremidiaan is.
Word in grade genommer vanaf 0° ooswaarts tot 180°O, en weswaarts tot 180°W.
Planeet: Hemelse voorwerpe wat om die Son of ander sterre wentel.
Aardbol: Sfeer/model van die Aarde.
Breedteligging: Afstand van ‘n plek noord/suid van die ewenaar gemeet in grade + minute.
Lengtelegging: Afstand van ‘n plek wes/oos vanaf die nulpremidiaan gemeet in grade + minute.
Breedtelyn: Denkbeeldige lyn op ‘n kaart wat parallel met die ewenaar loop.
Lengtelyn: Denkbeeldige lyn wat op ‘n kaart wat die Noord- en Suidpool met mekaar verbind.
Ewenaar: Denkbeeldige lyn wat vanaf wes na oos om die wydste deel van die Aarde loop.
Nulpremidiaan: Meridiaan waarvandaan lengteligging gemeet word.
Meridiane: Lengtelegging
Graad: Eenheid waarme hoeke gemeet word.
Hemisfeer: Helfte van ‘n sfeer.
Hoe breedtelegging en lengtelegging gemeet word
Elke graad kan in 60 dele gedeel word en word minute genoem.
’ = minute
1 graad = 60 min
1° = 60’
¼° = 15’
½° = 30’
¾° = 45’
1