Matric Set book Prologue - Chapter 15 Summaries in Afrikaans and English
,Donker Web Opsommings Saamgestel deur Dominique Strydom
Proloog - Reboot
Dis ses maande sedert Xander sy pa met ‘n 9mm pistool in die studeerkamer gevind het. Hy het
nie geweet dat hulle ‘n pistool in die huis gehad het nie. Sy pa het gesê dat Xander dit ‘n geheim
moet hou.
Xander is nou twaalf. Hy was elf toe hy sy pa se
selfmoord poging gesien het. Twee ooms het by
die huis aangekom en Xander moet sy pa roep
om hulle te groet. Hulle lyk nie soos sy pa se
gewone besoekers nie: hulle dra denimbroeke
en t-hemde in plaas van varsgepersde hemde en
pakke. Eers wil sy pa nie die mans gaan groet
nie omdat hy besig is, maar wanneer hy hoor dat
die mans deur “Dok” gestuur was, sê hy dat Xander iewers moet wegkruip en ‘n slim seun wees.
Sy pa sê dat hy vir hom lief is en gaan na die mans toe. Xander hoor ‘n vrou gil - seker sy ma - en
hoor vuishoue. Xander is doodbang.
Prologue - Reboot
It’s six months since Xander found his dad in the study with a 9mm pistol. He didn’t know that
they had a gun in the house. His dad told Xander to keep it a secret.
Xander is twelve now. He was eleven when he saw
his dad’s suicide attempt. Two men came to the
house and Xander went to call his dad to greet them.
They don’t look like his dad’s usual visitors: they
wear jeans and t-shirts instead of freshly pressed
shirts and suits. At first, his dad doesn’t want to
greet the men because he’s busy, but when he hears
that the men were sent by “Doc”, he tells Xander to hide somewhere and be a clever boy. He
says that he loves Xander and goes to meet the men. Xander hears a woman’s scream - likely
his mom’s - and hears punches. Xander is very scared.
Copyright Dominique Strydom 2023
, Donker Web Opsommings Saamgestel deur Dominique Strydom
Hoofstuk 1 - Skree
Die koerante van Turret Media skryf oor Greg Owen se dood in Venesïe. Hy was daar met vyf
ander mense, maar een van hulle se lyke was uit ‘n kanaal geduik. Die boek is hulle verhaal.
Greg sukkel om te slaap. Sy huis in Sandhurst het vreeslik
stil geraak vandat hy uit Lawson Kollege is. Hy staar na sy
Conrad Botes-skildery wat ‘n slefportret uit sy The
Temptation to Exist reeks is. Greg se ma het dit vir hom
gekoop.
Dit was moeilik om deur die dae tussen hofsake te kom en
sy pa se besigheidsvennote kuier nie meer nie. Al is die
hofsaak verby, voel die huis neerdrukkend. Greg gaan die
volgende dag by Stellenbosch begin studeer. Sy skuldgevoel
dat hy sy pa tronk toe gestuur het knaag aan hom. Hy besluit
om na John - sy dooie broer - se kamer te gaan. Greg se ma
het alles gehou nes toe John lewendig was. John het van ekstreme sport gehou en Greg altyd
saamgesleep. John het ‘n paar jaar gelede slfmoord gepleeg deur om pille te drink. Greg se ma
kom ook na John se kamer toe. Sy lyk moeg. Sy dink diep en vertel vir Greg dat wanneer sy
alleen by die huis was nadat John dood was het sy net geskree en geskree. Greg is bekommerd
oor sy ma
Copyright Dominique Strydom 2023